Deon is ‘n afgetrede bemarker en advertensie bestuurder. Oor die jare het hy met baie maatskappye en mense gewerk.
Nadat Deon afgetree het het hy besef dat hy nie met die bietjie inkomste wat hy heidiglik ontvang kan oorleef nie en sal hy iets moet doen om sy finansiële situasie te verbeter.
Hy ontmoet toe vir Joe wat hom voorstel aan die Dinamiese Sukses Program en vra hom of hy bereid sou wees om die program vir 250 dae of 1 jaar na te volg. As hy dit sal kan doen dan sal hy sy finansiële situasie verbeter en dan sal hy die dinge kan doen wat hy graag sal wil doen en genoeg geld maak om gemaklik te kan lewe.
Deon is in die begin van ‘n nuwe lewe en jy kan dit saam met hom ervaar.
* DSP Program
DSP #1 – Kyk die video >>>
* Opdragte
Opdrag #1 – Kyk die video >>>
* Verslae
Nog geen verslae ….